Spesialis Ortodontiste vir Asemrowende Glimlagte

Ons praktyk is geleë in die pragtige en lowerryke woonbuurt Annlin, 8 km noord van Pretoria. Ons is aan die voet van die Magaliesberge geleë, met maklike toegang vanaf die N1 en N4 snelweë vir jou gerief.

Spesialis Ortodontiese Sorg in die hartjie van Annlin, Pretoria

Ortodontiese Dienste

As ortodontiste in Pretoria, is dit ons prioriteit om die oorsaak van jou ortodontiese wansluiting te evalueer en ‘n behandelingsplan voor te stel vir jou spesifieke ortodontiese probleem. Ons verwelkom graag alle nuwe pasiënte en ons sal graag hierdie behandelings reis met jou wil meemaak op die pad na jou nuwe glimlag.

Ons spesialiseer in:

  • Vaste Banderings (draadjies)
  • Deurskynende Belyners
  • Spark™ Deursigtige Belyners
  • Vaste Banderings vir kinders (Eerste Fase Ortodontiese Behandeling)
  • Tiener Ortodonsie
  • Volwasse Ortodonsie
  • Ortodontiese Behandeling Gekombineer met Ortognatiese Chirurgie
  • Funksionele Toestel Terapie Tydens Ortodontiese Behandeling

Verskillende Ortodontiese behandelings

Draadjies
Vir Kinders
Adolessent
Ortodonsie
Volwasse
Ortodonsie

Ons missie

Ons streef daarna om aangename en gemaklike ortodontiese ervarings aan pasiënte van alle ouderdomme te bied. Deur toewyding en kwaliteit sorg herstel ons balans in die gesig en gee ons die glimlag waarvan jy nog altyd gedroom het.

Bekostigbare, kwaliteit sorg

Ons maak jou glimlag jou beste bate op ‘n bekostigbare wyse in ‘n moderne praktyk. Almal verdien die beste ortodontiese sorg, maar ons verstaan dat ortodontiese behandeling duur kan wees. Finansiële hulp vir ortodontiese behandeling is beskikbaar deur Medifin.

Glimlag Galery

case2 b | Rudie Swart case2 a | Rudie Swart
case1 b | Rudie Swart case1 a | Rudie Swart
case3 b | Rudie Swart case3 a | Rudie Swart

Ons getuigskrifte

Affiliasies en handelsmerke

Kontak ons gerus vir meer inligting.

Versoek ’n afspraak





    Bel: 012 567 5186/7

    google reviews | Rudie Swart
    home contact scaled | Rudie Swart